'n Ander Evangelie: Die Christelike Evangelie Deur 'n Ander Bril - Paperback

'n Ander Evangelie: Die Christelike Evangelie Deur 'n Ander Bril - Paperback

$33.75
Skip to product information
'n Ander Evangelie: Die Christelike Evangelie Deur 'n Ander Bril - Paperback

'n Ander Evangelie: Die Christelike Evangelie Deur 'n Ander Bril - Paperback

$33.75

by Sandra Grigor (Author), Pierre Grigor (Author)

'n Ander Evangelie is die produk van 'n jarelange persoonlik geestelike reis in 'n soeke na die moontlikheid van ('n) alternatiewe interpretasie(s) van die Christelike Evangelie, nadat ek tydens my teologiese studies op Stellenbosch in my lees van Romeine 4:25 uit die Griekse Nestle-Aland Bybel, oor 'n wanvertaling van die teks gestrompel het.Na 'n besoek aan my Grieks professor, waartydens ons beide dit eens was dat dit inderdaad 'n wanvertaling was, het die besef gekom dat daar heel waarskynlik vele sulke vertalings-dilemmas moet wees. Dit het aanleiding gegee tot 'n projek wat amper 30 jaar geduur het.Die boek neem al die dogmatiese pilare van die heersende kerklik teologiese paradigma onder die loep, in 'n poging om vas te stel of daar moontlike alternatiewe interpretasies tot die ter sake Bybeltekste is.Die meeste kerndogmas word hanteer. Dit sluit onder andere in kwessies soos die wedergeboorte, die hel, die hemel, die kruisiging, die wederkoms, die maagdelike geboorte en die wet.Die boek gee moontlike alternatiewe verklarings van die belangrikste tekste waar die onderskeie kwessies hanteer word.Die inhoud is soms kontroversiëel, maar vir die ontvanklike leser bied dit troos en hoop en bring dit 'n nuwe opgewondenheid oor die Bybel.Dit maak die Christelike evangelie ook 'n evangelie van insluiting, waar veral die sogenaamd gemarginaliseerdes, 'n geestelike 'tuiste' kan vind.

Number of Pages: 200
Dimensions: 0.46 x 9.02 x 5.98 IN
Publication Date: December 17, 2018

Made with care

Great value

Elegant design

Quality materials

Details

This product is crafted with quality materials to ensure durability and performance. Designed with your convenience in mind, it seamlessly fits into your everyday life.

Shipping & Returns

We strive to process and ship all orders in a timely manner, working diligently to ensure that your items are on their way to you as soon as possible.

We are committed to ensuring a positive shopping experience for all our customers. If for any reason you wish to return an item, we invite you to reach out to our team for assistance, and we will evaluate every return request with care and consideration.

Play video

Shop The Full Collection

!Ah y Le Lo Lay, Le Lo Ley! Musica Tipica de Puerto Rico - Paperback

!Búscalo! (Look It Up!): A Quick Reference Guide to Spanish Grammar and Usage - Hardcover

!Búscalo! (Look It Up!): A Quick Reference Guide to Spanish Grammar and Usage - Paperback

!LETTER TO THE UNITED NATIONS! !REPARATIONS NOW! The Many Reasons Why: St. Mark's-in-the-Bowery Church, The Dutch Royal Family, The Kingdom of the Net - Paperback